HOE OM... lief te hê

HOE OM … lief te hê

Maak jy ’n verskil in hierdie stukkende wêreld? Liefde is ’n werkwoord, sê LIESEL KRAUSE–WIID. Wys hoeveel jy omgee, ongeag jou eie pyn. 

Wys jou geliefdes dat jy vir hulle omgee 

Daar is die staaltjie van ’n man wat bid: “Ek het vandag nog met niemand lelik gepraat nie. Ek het nog niemand geskel nie, ek was met niemand onbeskof nie, maar ek gaan nou-nou opstaan. Dan, Here, gaan ek U hulp regtig nodig kry.”

Dis waaroor die lewe gaan, oor verhoudings. En sonder Sy hulp gaan dit maar sukkel-sukkel. Ons harte is nie altyd sag teenoor die mense wat ons teëkom nie. Ons fokus maklik op ons eie seer, maar vergeet dat ander ook pyn het.

Teen die einde van hulle lewe is baie mense se versugting: “As ek maar net vir my vrou gesê het ek is lief vir haar!” “As ek maar net meer aandag aan my kinders gegee het!” ’n Mens hoor selde: “As ek maar net met daardie motor kon gery het!” “As ek maar net op daardie koppie in ’n spoghuis gewoon het!”

’n Australiese ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ons dien ’n ongelooflike God wat met liefde en deernis die pad saam met ons stap. WANDA BAM het geleer dat sy Hom maar kan ...

Niemand spring probleme vry nie. Die kuns is om die klein dingetjies te waardeer en te lag oor die dag wat kom, glo KARIEN BASSON. ...

Scroll to Top