Eksekuteurs Logo_result

Eksekuteurs – vir Boedels en Testamente, kliek op voelgoed.co.za/wen-met-eksekuteurs

Hoekom-vroue-uitstel-om-’n-testament-te-laat-opstel_result

Hoekom vroue uitstel om ’n testament te laat opstel  [Vennoot]

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente het onlangs ’n studie onder vroue gedoen wat interessante patrone opgelewer het. Dit wys hulle stel dikwels uit om ’n testament te laat opstel weens emosionele uitdagings en angs. 

Die redes waarom vroue uitstel om ’n testament op te stel 

Uit die opname het 42.9% van die respondente aangedui dat hulle geneig is om afsprake uit te stel, terwyl 57.1% nie met uitstel sukkel nie.

Hoewel baie mense betyds optree, is daar steeds ’n groot aantal wat huiwer.

By iets so belangrik soos ’n testament kan hierdie uitstel ernstige gevolge hê.

62.9% van die deelnemers voel oorweldig deur hulle verantwoordelikhede, wat dit maklik maak om ’n testament uit te stel.

Om jou testament op te stel kan egter as ’n verligting dien eerder as ’n ekstra taak en boonop vir jou en jou geliefdes gemoedsrus bied.

Angs oor die uitkomste raak 40% van vroue, maar deur met ’n kundige soos Eksekuteurs vir Boedels en Testamente te werk, kan die proses deursigtig en eenvoudig wees vir ekstra gemoedsrus.

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

’n Onlangse opname wat deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente onder Voelgoed-vroue gedoen is, het gewys hoe vroue oor die verdeling van hul boedels voel ...

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente wil jou help om jou boedelbeplanning en testament te beskou as ’n manier om jou lewenstyl en waardes ná jou ...

Scroll to Top