Hoor God se stem in ’n besige wêreld

Hoor God se stem in ’n besige wêreld 

’n Druk besige program ... Te veel pligte, take en mense wat jou aandag opeis ... Dis die realiteit van die wêreld. Iewers wil jy tyd vir jou geloof maak. 

Moenie te besig word vir wat belangrik is nie 

Maak jy nog genoeg tyd vir aanbidding en studie van die Woord? Ja, jy hoef nie skuldig te voel oor jou leefstyl nie, maar dit is belangrik om teenoor jouself verantwoording te doen.

Toets jouself met ’n paar vrae, maar wees werklik eerlik in jou antwoorde. Waaraan dink jy, waaroor bid en praat jy, en wat doen jy met die meeste van jou tyd?

Ons maak altyd tyd vir die dinge wat ons graag wil doen – maak nie saak hoé besig ons skedule is nie. Wanneer jy werklik tyd aan jou geloofsverhouding wil spandeer, sal jy tyd máák en herprioritiseer om by geloofsverdieping uit te kom.

Tyd het ’n manier om vir ’n mens te wys wat werklik van waarde is. Stephen Covey het gesê: “Die meeste van ons spandeer te veel tyd aan dít wat dringend is en te min ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Hoe kry jy dit reg om aan te hou glo wanneer dit voel of alles uitmekaar val? Leer waarhede wat jou geloof sterk maak. Hoe ...

Die wêreld het gesinne met sterk waardes nodig. Daarom is dit belangrik dat elke man (en vrou) elke oomblik in ooreenstemming leef met dit wat ...

Scroll to Top