Ja jy kan jou gedagtes verander - LAETITIA DEE

Ja, jy kan… Jou gedagtes verander

’n Nuwe lewe is moontlik deur die vernuwing van jou gedagtes. Om hierdie verandering te ervaar, moet jy egter doelbewus wees in jou denkwyse, sê spreker en lewensafrigter LAETITIA DEE.

Elke mens het al ’n oomblik gehad waar jy wonder hoekom jy optree soos jy optree of hoekom jy redeneer soos jy redeneer. Jy wonder soms waar jou persepsies vandaan kom en waarom jy sulke sterk opinies het oor sekere situasies of gebeure in jou lewe.

Jou denke is die produk van jou ervarings

Jou huidige denke en uitkyk op die lewe is die produk van al die geluk en teleurstelling wat jy al in jou lewe ervaar het.

Uiteindelik sien jy die lewe deur die lens van jou suksesse, teleurstellings en pyn. Én is jy geneig om nie die lewe of die mense in jou lewe te sien vir wie en wat hulle is nie.

As jy in jou kinderjare verwerping ervaar het, is jy geneig om later na elke situasie te kyk deur ’n lens van verwerping. Jy besluit vooraf dat jy teleurgestel gaan word en uiteindelik gee jy ...

Meld aan

Meld aan – indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Teken in

Teken gratis in – om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreerd is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Die violis LYNETTE DE JAGER het lankal reeds besef dat die lewe kort is en dat sy die beste moet maak van elke geleentheid wat ...

In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het. ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!