Jannie Putter [oudio+video]

Jy word wat jy praat

Jý is verantwoordelik vir jou eie geluk. Mense kan jou inspireer, maar slegs jy kan jouself motiveer. Vermy daarom diegene wat jou gedagtewêreld kan vergiftig!

Dit waaroor jy praat en dink, dit word jy

Al hoe meer ouers bring hulle tieners na my toe vir raad en hulp, want hierdie mense het hoop verloor.

Hulle voel depressief. Daar hang ’n kleed van swaarmoedigheid om hulle. Die realiteite van die lewe word te veel en hulle raak wanhopig.

Dis hartseer maar waar – talle mense ...

Jý is verantwoordelik vir jou eie geluk. Mense kan jou inspireer, maar slegs jy kan jouself motiveer. Vermy daarom diegene wat jou gedagtewêreld kan vergiftig! Dit waaroor jy praat en dink, dit word jy Al hoe meer ouers bring hulle tieners na my toe vir raad en hulp, want hierdie mense het hoop verloor. Hulle...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

“Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te ...

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Scroll to Top