Jannie Putter [oudio+video]

Jy word wat jy praat

Jý is verantwoordelik vir jou eie geluk. Mense kan jou inspireer, maar slegs jy kan jouself motiveer. Vermy daarom diegene wat jou gedagtewêreld kan vergiftig!

Dit waaroor jy praat en dink, dit word jy

Al hoe meer ouers bring hulle tieners na my toe vir raad en hulp, want hierdie mense het hoop verloor.

Hulle voel depressief. Daar hang ’n kleed van swaarmoedigheid om hulle. Die realiteite van die lewe word te veel en hulle raak wanhopig.

Dis hartseer maar waar – talle mense ...

Jý is verantwoordelik vir jou eie geluk. Mense kan jou inspireer, maar slegs jy kan jouself motiveer. Vermy daarom diegene wat jou gedagtewêreld kan vergiftig!Dit waaroor jy praat en dink, dit word jyAl hoe meer ouers bring hulle tieners na my toe vir raad en hulp, want hierdie mense het hoop verloor.Hulle voel depressief. Daar...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top