Kry die lewe se uitdagings jou onder? Desire Gardner

Kry die lewe se uitdagings jou onder?

Elke keer wanneer die lewe haar wil–wil onderkry, besef DESIRÉ GARDNER opnuut hoe dapper sy eintlik is. Haar deurbrake gebeur wanneer sy prakties raak: opstaan, aangaan en oorgee.

Opstaan en aangaan is die beste medisyne. Dis daardie kuns om in die daaglikse verloop van die lewe op te staan en aan te gaan, al voel dit onmoontlik.

Elke keer wanneer daar melk en brood gekoop moes word, al wou my bene ingee, was ek dapper.

Elke geselsie met iemand in Pick n Pay wanneer ’n mens se hart eintlik ...

Elke keer wanneer die lewe haar wil–wil onderkry, besef DESIRÉ GARDNER opnuut hoe dapper sy eintlik is. Haar deurbrake gebeur wanneer sy prakties raak: opstaan, aangaan en oorgee.Opstaan en aangaan is die beste medisyne. Dis daardie kuns om in die daaglikse verloop van die lewe op te staan en aan te gaan, al voel dit...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Scroll to Top