Weet wat jou regtig gelukkig maak Dorette Potgieter

Weet wat jou regtig gelukkig maak

Almal gaan deur seerkrytye, alleentye en moet swaarkry verwerk. DORETTE POTGIETER glo dat alles – bitter, soet of sout – maak ons wie ons uiteindelik is. Sy is vandag op haar gelukkigste deur ander mense te help.

Te lank was ek woedend en onnodig bang vir omstandighede.

Daardie dag toe baba Lia in die kraamsaal op my bors gesit is en my ledemate nie wou saamwerk nie, was dalk ’n proesel van magteloosheid. Ek was bang en kwaad vir God oor die omstandighede, en dit was ’n eensame gevoel. Wie sal ons beskerm?

Om magteloos te voel sonder hoop of uitkoms is iets wat nie een van ons werklik verstaan nie. Dis iets wat in ander se oë gesien kan word. Dis vandag vir my ’n werklikheid soos dit nog nooit in jare tevore ervaar is nie.

Die pad van ’n enkelma is vir niemand maklik nie. Die aakligste deel is om alleen kop te moet hou! Alle verantwoordelikhede is dan alleen myne.

Dis uitdagend om nie jouself jammer te kry nie, om ’n balans te probeer handhaaf en nie te kwaai met ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!