Kry goed gedefinieerde en voller wenkbroue 

Kry goed gedefinieerde en voller wenkbroue 

Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ’n paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. 

Dié welige look was nie altyd mode nie en baie vroue het heeltemal te veel gepluk. Die nuutste stileringstegniek maak van seep gebruik. Dit gee ’n baie natuurlike voorkoms en is ideaal vir mense met voller wenkbroue.

Vryf jou borseltjie oor ’n nat sepie en kam die hele wenkbrou uit, eers in ’n opwaartse rigting en dan horisontaal. Die seep help om die haartjies in plek te hou. ...

Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ’n paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. Dié welige look was nie altyd mode nie en baie vroue het heeltemal te veel gepluk. Die nuutste stileringstegniek maak van seep gebruik. Dit gee ’n baie natuurlike voorkoms en is ideaal...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Pragtige grimering begin by die regte onderlaag! Ontdek hoe om die perfekte basislaag te kies en aan te wend vir jou veltipe en velkleur. Om ...

In ons somerklimaat kan ’n paar wonderwenke help om jou grimering ná ’n lang, warm dag steeds mooi te laat vertoon. Smeltende grimering, gesmeerde oogomlyner ...

Scroll to Top