Leer om … tyd te maak vir God
- Leer om...
- Liesel Krause Wiid, Karien Basson, Melissa van Biljon en ander geloofsvroue
Wat doen jy om betekenisvolle tyd saam met God te spandeer? Ons vra die geloofsvroue van die AANLYN KURSUS Is jy te besig vir God?
Jou tyd saam met God is kosbaar
Stephen Covey het gesê die meeste van ons spandeer te veel tyd aan wat dringend is en nie genoeg tyd aan wat belangrik is nie.
Tyd is die een ding wat almal wil hê, maar die een ding wat almal verkeerd gebruik en soms misbruik. Die druk skedules en geraas van die lewe om ons kan ons aandag aftrek van ons stiltetyd met God.
God ken ons harte en al ons behoeftes voordat dit uitgespreek word (Matteus 6:8). Maar ons kan nie net tyd maak om te bid wanneer ons behoeftes het en dit soos ’n inkopielysie vir Hom aflees nie.
God wil eerste geplaas word in ons lewe, besluite en denke. Jou tyd saam met Hom is kosbaar.
Is dit verpligtend dat gelowiges altyd moet stil word?
“Ek rus nou maar in hemelse vrede al raas die lewe rondom my,” sê iemand. ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.