Eksekuteurs – vir Boedels en Testamente, kliek op voelgoed.co.za/eksekuteurs

Maak seker jou testament is in orde vir eendag

Maak seker jou testament is in orde vir eendag

Die lewe is besig en dit is maklik om belangrike sake, soos om jou testament op te stel, agterweë te laat. Eksekuteurs vir Boedels en Testamente spesialiseer daarin om te verseker dat jou boedel nie sloer nie.

Vind uit hoekom jy belangrike sake so maklik uitstel

Deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente se gereelde maandelikse opnames te doen, kan hulle vinnig jou behoeftes bepaal, sodat hulle vir jou die beste raad moontlik kan gee.

Die eerste opname se vrae is ontwerp om algemene struikelblokke te identifiseer wanneer dit kom by die hantering van administratiewe take en om belangrike besluite te neem.

Wees bereid om die eerste stap te doen en wen

Voltooi Eksekuteurs vir Boedels en Testamente se opname en gee die eerste tree om ’n beter, meer georganiseerde toekoms vir jou en jou gesin te verseker. Daar sal elke maand terugvoer gegee word oor die opnames wat suksesvol afgehandel is.

As jy die maandelikse opnames voltooi, staan jy ’n kans om lekker pryse te wen terwyl hulle by jou uitvind wat die knelpunte is waarmee kenners kan help.

Wen ’n #GIRLS-bootreis met Eksekuteurs

Neem deel aan ons opname en staan die kans om ’n onvergeetlike wegbreek vir twéé op die #GIRLS-bootreis vanaf 7 tot 10 Februarie 2025 te wen. Voltooi sommer nóú die kort opname!

Hier is wat jy kan wen!

MAANDELIKSE PRYS

Elke maand staan een gelukkige deelnemer die kans om ’n R2 000-geskenkbewys te wen vir ’n luukse ervaring by Camelot Spa.

GROOT PRYS IN DESEMBER

In Desember gaan een gelukkige wenner wegstap met ’n onvergeetlike wegbreek vir twéé op die #GIRLS-bootreis vanaf 7 tot 10 Februarie 2025.

Weet dat behoorlike beplanning saak maak

Om kenners se hulp in te roep om jou sake in orde te kry, sal vir jou en jou gesin gemoedsrus gee.

Dis ook die enigste manier waarop jy kan verseker dat jou geliefdes versorg en gelukkig is wanneer jy die dag nie meer daar is nie.

Om beheer oor jou toekomsbeplanning te neem, bemagtig jou en stel ’n sterk voorbeeld vir jou gesin.

Sodra jy die opname voltooi het, sal jy die opsie hê om ’n konsultasie met Eksekuteurs vir Boedels en Testamente se spesialiste te skeduleer.

Hulle is hier om jou te lei deur die proses om ’n testament vir jouself op te stel en jou man aan te moedig om dieselfde te doen.

Wen ’n #GIRLS-bootreis (vir twéé) met Eksekuteurs
Neem deel aan ons opname en staan die kans om ’n onvergeetlike wegbreek vir twéé op die #GIRLS-bootreis 7-10 Februarie 2025 te wen. Voltooi sommer nóú die opname!

Deel die artikel

Méér artikels

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente se studie onder Voelgoed-vroue wys dat testamente vir hulle nie net ’n wettige dokument is nie, maar ’n manier om ...

Eksekuteurs vir Boedels en Testamente het onlangs ’n studie onder vroue gedoen wat interessante patrone opgelewer het. Dit wys hulle stel dikwels uit om ’n ...

Scroll to Top