Neem beheer en beplan jou lewe
- Werk
- Myan Subrayan
Die geheim om jou drome en ambisies te bereik, is om te kies om nooit moed op te gee nie en om nou vir jou sukses te begin beplan.
Neem die tyd om ân plan te maak
Toe ons in 2000 tot 2012 in Nieu-Seeland gewoon het, het ons elke drie jaar ons familie en vriende in Suid-Afrika besoek. Ons was geskok om te sien hoe baie van hulle hulself begin verwaarloos het en nie behoorlik eet en oefening doen nie, wat daartoe gelei het dat hulle oorgewig en onfiks geword het.
As ons hulle sou vra waarom hulle nie oefen of behoorlik eet nie, was die algemene reaksie: âEk het nie die tyd nie!â Hulle sal dan verder verduidelik dat hulle te besig is met werk en nie tyd beskikbaar het vir enigiets anders nie.
Ons het almal dieselfde 24 uur van die dag om te spandeer. Sodra jy dit gebruik het, is dit verby, en dit hang grootliks van jou af hoe jy dit gebruik.
Maak nie saak wat jy in die lewe bereik of wat gebeur nie, dit ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Een van ons grootste struikelblokke in die lewe is konfrontasie, en dit bloot omdat ons âdie vrede wil bewaarâ. Ons loop op eiers oor kwessies ...
Ek het deur die jare ân paar kosbare lesse geleer wat my help om, ten spyte van ân besige lewe, ân kwaliteit lewe te lei. ...