Artikels

KARIEN BASSON

[OUDIO] Dit wat belangrik is vir jou, is belangrik vir God 

Soos jou verhouding met die Here groei en volwasse raak, sal jy minder reëls en regulasies nodig hê om op die reguit pad te bly. ...

Hoe om ‘n swak selfbeeld af te skud (Jy is goed genoeg!)

[OUDIO] Ek wil verander, maar hoe? 

Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die ...

KARIEN BASSON

[OUDIO] Die belangrikste lesse in die lewe

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat ...

#5MinuteMetGod

[OUDIO] Die geskenk van God se genade 

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

KARIEN BASSON

[OUDIO] Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee 

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ...

LIESEL KRAUSE-WIID

[OUDIO] Word beter en nie bitter nie

Elke mens beleef die een of ander tyd teleurstellings. Ons lewe in ’n stukkende wêreld, en daarom kan ons nie mislukking vryspring nie.

...
Karien Basson Laat gaan en laat God Video

[OUDIO] Moenie bang wees om jouself te wees nie

Die samelewing laat ’n mens maklik voel dat jy anders is. Daar is soveel druk om te konformeer. Maar jy moet nooit bang wees om ...

Liesel Krause-Wiid

[OUDIO] ’n Lewe ná jou hartseer

Daar is altyd genesing vir gebroke harte, want ons dien ’n Vader wat dit wat stukkend is, heel en nuut kan maak.

...
Karien Basson Laat gaan en laat God Video

[Oudio] Verandering is nie ‘n slegte konsep nie

Verandering word soms gevrees, vermy of selfs uitgestel, maar het jy ooit oorweeg dat verandering nie ‘n slegte konsep hoef te wees nie?

...
Scroll to Top