[OUDIO] Bestuur jou digitale bates

Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee.

Jy het moontlik onlangs na jou testament gekyk en besluit wat jy wil hê met jou fisiese bates moet gebeur na jou dood. Die interessante vraag is nou: Het jy al gedink aan wat met jou digitale bates moet gebeur? Dalk het dit nog nie by jou opgekom dat jou eBay-, Twitter- of Facebook-rekening ’n bate is nie.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Bianca Steffen, skrywer en spreker

’n Bybeljoernaal is die ideale manier om jou gedagtes en ervarings vas te lê. Skryf neer wat jy leer terwyl jy die Woord bestudeer vir ...

Christi Pieterse, sielkundige wat spesialiseer in stres en uitbranding

Alle mense voel party dae uitgebrand. Let op die verskil tussen uitbranding en gewone moegheid, en kry dadelik hulp as dit jou oorkom. Moedeloos druk ...

Oorgangstye in jou lewe behoort nie jou lewensgehalte, of wie jy is, te verander nie. Kry maniere om verandering te hanteer sodat jy kan aan ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!