[OUDIO] Bewapen hulle teen boelies met die Woord

Niemand hou van boelies nie. Maar die lewe vra dat almal moet kan sterk staan. En krag vind jy én jou bloedjie in die Woord 

Natuurlik onthou jy die eerste keer wat jy jou baba vasgehou het! Daardie oomblik toe jou hart by jou lyf uitgeklim en die lewe vir altyd verander het. Wat is mooier as ’n liewe, sagte bondeltjie in jou arms?

Nie eers die min slaap kon jou borrel bars nie. Ook nie tandekryrillers of vuil doeke nie. Jou prinses was by jou en niemand mag haar seermaak of skeef aankyk in jou teenwoordigheid nie. Wie sou in elk geval wou – sy was dan so perfek?

Die lewe was nou maar eenmaal ’n lied …

En toe gebeur skool. Met ’n skok kom jy agter nie almal dink jou kind verdien net die beste nie. Inteendeel. Bets van Vollenhoven se Pieter trek elke dag haar hare en sê haar tande is lelik. Santjie Brits se gunstelingtydverdryf is om haar maer potloodlyfie voor jou prinses rond te swaai en te sê sy is vet. Vet?! Jou eie prinses?!

Nou wat ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die oudio

Méér oudio's

Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...

Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jóú gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy jou dieet en ...

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.

...
Scroll to Top