[OUDIO] Laat geloof jou op Sy pad lei
- Geloof [Oudio]
- Angela Bender, entrepreneur en motiveringspreker
Laat lei jou deur ’n uitdagende tyd wat vir seker heelwat visie gee oor baie goed. Leer uit die proses wat ’n vuurdoop is in geloof.
Laat jou geloof jou op die regte paaie lei.
Dit is deur jou lewenswandel met die Heilige Gees wat die beste opleiding in, onder andere geloof, plaasvind.
Om in geloof te wandel is baie soos om blindemol te speel. Oë toegebind moet jy jou weg vind deur iemand anders se stem te volg. Nét so is dit wanneer die Heilige Gees met jou die pad loop.
Ek sê baie keer: “Ek dans met die Heilige Gees.” Want baie diep waters maak nie sin nie, maar deur die leiding van die Heilige Gees kan jy tree vir tree voortgaan.
Geloof kom deur te luister en te hoor wat die Woord sê. Tyd saam met God in die Woord, in lofprysing en gebed het eindelose waardevolle krag.
Daarsonder kan jy nie die daaglikse lewe of die vyand aandurf nie.
Om die Woord in jou hart weg te bêre sodat dit kan opduik in ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Mia Kriegler
In hierdie podsending gaan Mia Kriegler die geheime ontsluit oor hoe vroue met geld kan werk. Kennis en tydlose beginsels bly ’n ...
Lourens Botha
Anders as wat die samelewing insinueer, is dit nie selfsugtig om jouself ’n prioriteit te maak nie. So sal jy beter na ...
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die ...