Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is.
Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is.
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!