[OUDIO] Leer jou kind sy tyd bestuur
Almal jaag daarna, maar niemand kan dit vang nie. Tyd wag immers vir niemand nie. Leer jou kind vroeg reeds om tyd reg te bestee.
Soms wens ons die tyd om, soos wanneer jou pasgebore baba vir slapelose nagte sorg of jou tiener haar oë na bo opslaan en deure toeklap. Ander kere wens ons weer die tyd kan stilstaan as jy die klein lyfie styf teen jou vashou of sien hoe lekker die jongspan in die water baljaar in die vakansie.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
MĂ©Ă©r oudio's
Esmé Maré
Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met al jou aandag ...
Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ân slegte besluit.
...Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...