[OUDIO] Ontspan, Hy is in beheer!
Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Geloof is ’n totale oorgawe, waar jy nederig en eerlik vir God vra om beheer te neem oor jou lewe.
Vertroue beteken nie jy glo nou mooi en goed nie. Dis om te erken jy kan niks op jou eie regkry nie. Jy moet weet dat jy nooit net met jou eie krag sal kan regkom nie.
Jy moet rustig raak en stilweg vertrou dat daar Iemand is wat jou belange op die hart dra. Wat agter die skerms werk sodat dinge mooi vir jou in plek sal val.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Leandra Foster
Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry ...
Louwerens Swanepoel
“Vir sommige mense is die gemaksone nie altyd ’n gemaklike plek om te wees nie. Groei vind plaas wanneer jy uit jou ...