Ontspan, Hy is in beheer! – Liesel Krause-Wiid
Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. Geloof is ’n totale oorgawe, waar jy nederig en eerlik vir God vra om beheer te neem oor jou lewe. Vertroue beteken nie jy glo nou mooi en goed nie. […]
Ontspan, Hy is in beheer! – Liesel Krause-Wiid Read More »
![Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Liesel_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)