[OUDIO] Vergewe jouself en verander jou opvoedingsrol
- Ouerskap [Oudio]
- Hettie Brittz, ouerleidingdeskundige
Maak vrede daarmee dat jou foute as ma jou kind se ontwikkeling soms gaan strem. Vergewe jouself en verander hoe jy jou opvoedingsrol aanpak.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Esmé Maré
Om iets aandagtig te beoefen, beteken om dit met totale bewustheid te doen. In die geval van aandagtige eetgewoontes, moet jy met al jou aandag ...
Besluiteloosheid is waarom sukses mense ontwyk. Andrew Carnegie het beweer dat mense meer as gevolg van besluiteloosheid verloor as deur ’n slegte besluit.
...Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...