[OUDIO] Bid jy dat jou omstandighede sal VERANDER?

“Bid jy al lank dat jou omstandighede sal verander, maar beleef nog nie daardie deurbraak nie? Onthou net, jy kan met God oor alles praat, want Hy is in alles,” het die radiopersoonlikheid BENESCKE JANSE VAN RENSBURG tydens ’n #MentorMaandag-lewensafrigtingsessie gesê.

Deel die oudio
Scroll to Top