[Oudio] Voel pragtig, selfversekerd en sensueel
- Nuwe jy [Oudio]
- Amorie Pearson, entrepreneur, fotograaf en in die vrouebediening
Om mooi en vol selfvertroue te voel, begin deur dit te kies! Jou lewe is ’n storie wat die wêreld nodig het om te hoor. Own it!
Hierdie is die sleutel om mooi en vol selfvertroue te voel: dit begin binne jou. As jy dié basiese beginsel regkry, volg die uiterlike vanself. Jy moet jouself en God eerste stel.
Dink daaraan, jy doen die wêreld ’n onreg aan as jy nie jou beker vol maak nie. Jy het ’n doel in hierdie wêreld wat net jý kan vervul.
As jou beker leeg is, kan jy nie vir die wêreld bied wat net jy as ’n unieke individu kan nie. Dit is nie selfsugtig nie. Jy doen almal om jou ’n guns.
Kies om mooi en selfversekerd te voel. Laat gaan daarom dít waaroor jy nie beheer het nie. Kies jouself. Kies Jesus. Matteus 22:37 sê jy moet God liefhê met jou hele hart, en jou naaste soos jouself.
Skraap die moed bymekaar om onvolmaak te wees. Begin deur jouself 100% te aanvaar, presies net soos jy nou is. Maak ’n besluit om jouself lief ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die oudio
Méér oudio's
Evette van den Berg, onderwyser
“Normaal” is bloot wat jy daarvan maak. Nie twee mense sien dit as dieselfde ding nie. Geniet elke dag net soos wat dit is! Besluit ...
Om te verander, moet jy besef daar is dinge wat jy anders sal moet begin doen. Die enigste manier om te verander is om die ...
Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...