Ep #10: Bepaal jou by die dinge wat vir JOU belangrik is

Elke mens het unieke drome. Soms vergeet ons om op ons te fokus en te prioritiseer. Luister na Rhona Erasmus se raad oorhoe jy moet seker maak jy bepaal jou by jou drome en belangrike dinge.

Deel die podsending

Méér podsendings

Lynette Beer

Jy moet kies om jouself te wees. Daar is egter ’n vrees dat mense jou nie sal aanvaar nie. Luister na Lynette ...

Reandi Grey

Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...

Liesel Krause-Wiid

As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...

Scroll to Top