Hoe meer jy gee, hoe meer gaan jy terugkry. Dis menslik om net te wil hê, maar God wil hê ons moet dit wat ons het, deel. Luister wat Reandi Grey sê oor vrygewigheid wat soos ’n boemerang is.
Méér podsendings
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Reandi Grey
Aan die einde van die jaar is jy moeg. Maar dis juis nou wanneer jy mooi na jouself moet kyk. Luister wat ...