Voelgoed Media en Christo Strydom Nutrition (CSN) se NUWE JY-fees – ‘n gesondheid, fiksheid, skoonheid en welstand ervaring soos geen ander nie!
As jy nie die funksie in persoon kan bywoon nie, kan jy toegang kry tot die video-opnames om op jou eie tyd te luister.
Kyk en luister na werkswinkels deur dokters, kenners en motiveringspreker
Video-opnames – R89 R109
R109,00 Original price was: R109,00.R89,00Current price is: R89,00.