
Voelgoed Inspirasievrou 2025
Voelgoed Media vier en vereer ons land se méés inspirerende vroue – vroue wie se omgee jou lewe en dié rondom jou verander!
Nominasies vind plaas vanaf 1 Februarie tot 30 April, waarna ’n langlys van vyftig vroue in Julie aangekondig word.
Publieke stemme vir die langlys word in ag geneem, die stemming vind plaas tydens Vrouemaand en sluit op 31 Augustus.
’n Paneel van beoordelaars kies tien finaliste, wat op 1 November die Inspirasievrou-toekenningsgeleentheid bywoon.
Inskrywingsgeld – R149
Ander events
-
Oudio-opnames
Nuwe jy-fees Oudio-opnames
Evaluering 0 uit 5R79,00Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00. Voeg in Mandjie -
Oudio-opnames
#EkwilEkkanEksal-Oudio-opname [Pretoria]
Evaluering 0 uit 5R79,00Original price was: R79,00.R64,00Current price is: R64,00. Voeg in Mandjie