Voelgoed Media en Vroue wat Glo hou wéér retreat!
Jy en jou geloofsvriendinne word uitgenooi om saam met topklas sprekers soos Liesel Krause-Wiid, Susan Coetzer, Hykie Berg, Karien Basson en Wanda Bam te kom leer om ‘n vry, vrolike Christenvrou vol blydskap te wees
As jy nie die funksie in persoon kan bywoon nie, kan jy registreer om toegang tot die video-opnames te kry om op jou eie tyd te kyk of te luister.
R99,00 Original price was: R99,00.R79,00Current price is: R79,00.