Selfliefde beteken deernis met jouself 

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons kan dit eers doen wanneer ons medelye met onsself ontwikkel.  

Deernis vir onsself en vir ander mense, betrek ons hele wese en al ons ervarings – ons pyn, ons empatie, maar ook ons donker kant, ons wreedheid en angs. Eers wanneer ons ons eie donker dieptes ken, kan ons onsself of ander in swaarkry bystaan.

Deernis beteken nie om ander se probleme op te los nie. Dis ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons kan dit eers doen wanneer ons medelye met onsself ontwikkel.  Deernis vir onsself en vir ander mense, betrek ons hele wese en al ons ervarings – ons pyn, ons empatie, maar...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Soms kies ons om twee keer swaar te kry. Ons herleef die slegte tye van die verlede in ons gedagtes. Ons loop die oomblik waarin ...

Scroll to Top