Sorg mooi vir jou voete

Sorg mooi vir jou voete 

Die gemiddelde persoon stap elke dag ongeveer 7 500 treë. Dit verklaar waarom ons arme voete soms ’n bietjie verwaarloos lyk. 

Mooi voete verg gereelde, liefdevolle sorg. ’n Professionele pedikuur is die ideaal, maar daar is heelwat wat jy self kan doen om skurwe of gebarste hakke, eelte en droë vel te voorkom.

Die beste tyd vir ’n pamperlang is na ’n warm bad of stort as die vel sag is. Jy kan ook ’n voetspa gebruik met ’n paar druppels omega 3-olie, badsout of essensiële olie in die water gemeng. Week ...

Die gemiddelde persoon stap elke dag ongeveer 7 500 treë. Dit verklaar waarom ons arme voete soms ’n bietjie verwaarloos lyk. Mooi voete verg gereelde, liefdevolle sorg. ’n Professionele pedikuur is die ideaal, maar daar is heelwat wat jy self kan doen om skurwe of gebarste hakke, eelte en droë vel te voorkom.Die beste tyd vir...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Het jy ’n jeukerige of rooi uitslag na die gebruik van skoonheidsprodukte? Dit kan ’n teken wees dat jy sensitief of selfs allergies is vir ...

Die krag van aanraking is groter as wat ons besef. Dit kan wondere vir liggaam en siel verrig. Daar is verskeie masseringstegnieke wat jy tuis ...

Scroll to Top