Versorg jou tatoeëermerke op die regte manier

Versorg jou tatoeëermerke op die regte manier

Trots op jou nuwe lyfprentjie? ’n Bietjie moeite kan verseker dat jou tatoeëermerk vinnig gesond word en so lank moontlik mooi bly.

Indien jy met ’n nuwe tatoeëermerk spog, is geduld aan die orde van die dag. Die genesingsproses kan, afhangende van die grootte en ontwerp, van ’n week tot ’n paar maande neem.

Wanneer die tatoeëring afgehandel is, hou die area vir twee tot vyf uur toe en was daarna met louwarm water en ’n antibakteriese seep.

Druk dit versigtig droog. Gebruik ’n dun lagie antiseptiese room – ...

Trots op jou nuwe lyfprentjie? ’n Bietjie moeite kan verseker dat jou tatoeëermerk vinnig gesond word en so lank moontlik mooi bly.Indien jy met ’n nuwe tatoeëermerk spog, is geduld aan die orde van die dag. Die genesingsproses kan, afhangende van die grootte en ontwerp, van ’n week tot ’n paar maande neem.Wanneer die tatoeëring...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Het jy ’n jeukerige of rooi uitslag na die gebruik van skoonheidsprodukte? Dit kan ’n teken wees dat jy sensitief of selfs allergies is vir ...

Die krag van aanraking is groter as wat ons besef. Dit kan wondere vir liggaam en siel verrig. Daar is verskeie masseringstegnieke wat jy tuis ...

Scroll to Top