Tariewe – hulp met advertensie-inhoud

Ons span help graag met die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde.

Die proeflees van keurige advertensie-inhoud vir Facebook en Instagram (100 woorde) is by die Sosiale media-pakket ingesluit.

Die tarief vir die saamstel, teksversorging en proeflees van advertensie-inhoud vir sosiale media (100 woorde) is R300.

Wat die saamstel, teksversorging en proeflees van ’n promosie-nuusbrief (325 woorde) betref, om te voldoen aan ons mediahuis se redaksionele standaarde, is die tarief R1 000.

Vir enige navrae, kontak asseblief ons advertensie-koördineerder.

Scroll to Top