Uitdagings
Voelgoed is … aanlyn uitdagings om te word wie jý graag wil wees
Leer by kundiges, stel ‘n aksieplan op, word deel van ’n eksklusiewe Facebook-groep, skakel in vir inspirerende Facebook LIVE-sessies, en méér.
Nuwe Jy 60 dae-uitdaging
Datum
3 Februarie 2025
Aanbieder
Dieetkundiges, fiksheidskenners, lewensafrigters en méér
Tema
Maerder én gesonder, gelukkiger!
30 dae-uitdaging vir dertigers
Datum
Aanbieder
Tema
30 dae-uitdaging vir dertigers
Nóg uitdagings
’n Aanlyn Bybelstudie vir 90 dae
Datum
Aanbieder
Tema
My één woord ... uit God se Woord