
Verlig die ongemaklike simptome van prikkelbare dermsindroom
- Natuurlik gesond-vennoot
- Living Naturally
Baie mense sukkel met prikkelbare dermsindroom (PDS), en dit kan groot ongemak veroorsaak. A.Vogel se Molkosan help om simptome soos opgeblasenheid, krampe en hardlywigheid doeltreffend te verlig.
Vroue is meer geneig om met prikkelbare dermsindroom te sukkel
Wetenskaplikes verstaan nie heeltemal waarom vroue meer aan prikkelbare dermsindroom ly nie, maar hormonale veranderinge, ’n verhoogde stresrespons en voedselsensitiwiteit, speel waarskynlik ’n rol.
’n Algemene oorsaak van PDS is ontwrigting van die miljarde voordelige dermmikrobiome wat ons spysvertering, immuunfunksie en geestesgesondheid ondersteun.
’n Moderne leefstyl, sekere medikasie soos antibiotika, stres en diëte ryk aan suiker en koolhidrate kan hierdie dermmikrobiome negatief beïnvloed, wat tot nadelige simptome kan lei.
Hoekom probiotika nie simptome doeltreffend kan behandel nie
Baie vroue wat probiotika gebruik om prikkelbare dermsindroom te verlig, vind dat die effek dikwels minimaal of van korte duur is.
Dit gebeur omdat die interne dermkanaal nie gunstig is vir die groei of instandhouding van die goeie mikrobiome wat deur die probiotika verskaf word nie.
Sonder die regte omgewing kan hierdie ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Met die veranderende seisoene en die vakansie wat naderkom, moet jy na jou gesondheid omsien. Verkeerde besluite kan druk op jou lewer en niere plaas. ...
Oxiprovin, vervaardig met Suid-Afrikaanse druiwepit-ekstrak, is ’n kragtige anti-oksidant wat oksidatiewe stres doeltreffend beveg. Dit neutraliseer vrye radikale, verminder inflammasie en bevorder selgesondheid – ’n ...