Kan ’n goeie SELFBEELD van jou ’n beter ma maak?
- Ouerskap
- Zuléka Smit, juffrou en koshuismoeder
Om ’n werkende ma te wees is uitdagend. Leer om ’n balans tussen ’n suksesvolle loopbaan en ’n gelukkige gesin te vind – sonder om alewig skuldig te voel.
’n Ma is nie net ’n ma nie. Ma’s is ook volwasse vroue met hulle eie identiteit, roeping en visie vir hulle lewens.
Dit is ’n leuen dat werkende ma’s hulle kinders ontneem van die liefde en aandag wat kinders benodig om te floreer.
Jy is dalk passievol oor jou loopbaan en die fondse wat jy genereer help om finansiële stabiliteit te skep. Só help jy jou kinders floreer.
Maak jou los van daardie alewige skuldgevoel. As iemand wat werk, gee jy nie aanstoot as jy liries oor jou loopbaan is nie. Jy benadeel nie ander omdat jy jou gesin ondersteun nie.
Skuldgevoel ondermyn ons effektiwiteit en sukses, tuis sowel as by die werk.
As jy en jou kind hierdie week ’n spesiale oomblik gedeel het, is dit impak. As jy ’n kollega by die werk gehelp het om iets te bereik, is dit inspirasie. Raak bewus van die skynbaar onbeduidende ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Wouter Snyman
- Wouter Snyman
Die beste tyd om vir aftrede te begin spaar is in jou vroeë twintigs, maar sê nou ek het dit nie gedoen nie, is alles ...
Marciel Hopkins
- Marciel Hopkins
MARCIEL HOPKINS het baie geleer uit haar tyd as Boer Soek ’n Vrou aanbieder, maar nou stap sy weg met vrede en opgewondenheid vir die ...
Ina Wilken
- Ina Wilken
Gryskrag se INA WILKEN is bekend vir haar toewyding om verbruikers op te hef en hulle regte te verdedig. Vir haar is ouderdom net ’n ...