[VIDEO] Wat jou kleur van jou verklap

[Episode 3 - Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]

Daar is vier verskillende temperament-kleure: geel, rooi, groen en blou. En elke kleur het spesifieke eienskappe. Wanneer jy elke kleur kan identifiseer, is dit maklik om hulle te herken wanneer jy hulle sien.

Opsoek na meer inhoud van Lynette Beer? Kliek:
Artikels, Video en Oudio
#SkoolVanDieLewe-podsending
VoelgoedTV

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lynette Beer

In hierdie video, word daar gefokus op die kuns van dankbaarheid, selfs in moeilike tye. Die boodskap is eenvoudig maar kragtig: Leer hoe om jou ...

Minette Visser

Almal is dit eens oor die belangrikheid van water vir ons gesondheid. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom ...

Gretha Wiid

Tegnologie is wonderlik. Dit maak die lewe makliker, vinniger en interessanter. Soos met alle goeie goed, moet ons egter waaksaam wees.

...
Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!