[OUDIO] Die eienskappe van ’n Geruste Groen temperament 

[Episode 8 - Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]

Is jy dalk ’n Geruste Groen? Hulle is introverte. Hulle is verhoudingsmense. Hulle sien die glas altyd halfleeg en vermy konflik. Hulle lyk dalk skaam, maar kan ferm optree. Hulle het ook ’n droë sin vir humor. 

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Jan Bloukaas

“Ek is hier gesit vir ‘n doel, ek haal nog asem, ek het nog iets om te doen. Ek raak definitief moedeloos op tye, maar ...

Rhona Erasmus

Ons moet ons drome met ons dade ondersteun. Solank ons nie onsself op die realiteit van geleenthede voorberei nie, sal sukses ons bly ontwyk.

...

Lizanne du Plessis

Jy geniet jou werk, maar soms word jy oorweldig deur skuldgevoelens omdat dit vir jou voel jy loop spesiale oomblikke saam met jou gesin mis. ...

Scroll to Top