[Episode 6 – Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]
Is jy dalk ’n Rasende Rooi? Hulle is ekstroverte. Hulle is ’n gebore leier en taak-georiënteerd. Hulle toon nie sommer emosie nie. Vir hulle gaan dit oor die feite. Hulle is ongeduldig en neem vinnig besluite.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)