[VIDEO] Jou ingesteldheid kan jou maak of breek

LOUWERENS SWANEPOEL, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. Ná ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n rolstoel vasgekluister. Nou help hy ander om hulle drome te verwesenlik.

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top