[Episode 9 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]
Voel jy oorweldig en gespanne? Jou verhouding met jou kinders begin by die verhouding wat jy met jouself het. Koester dus jouself, sodat jy ’n ontspanne ouer kan wees – selfs in die uitdagende situasies.
