[VIDEO] Lag maak die lewe lekker
- Self MENTOR
- Jannie Putter
Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen.
Ek kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat nie gekskeerdery in die goeie sin van die woord verstaan nie, is emosioneel arm, want hierdie persoon is geneig om alles persoonlik op te neem. Myns insiens moet ’n humorsin in die ouerhuis ingeoefen word, want dit help ’n kind om slim te wees met emosies.
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die video
Méér video’s
Ina Wilken
- Ina Wilken
Gryskrag se INA WILKEN is bekend vir haar toewyding om verbruikers op te hef en hulle regte te verdedig. Vir haar is ouderdom net ’n ...
Elsje Slabbert
- Elsje Slabbert
ELSJE SLABBERT, bekende aktrise en te sien as Lisa in Suidooster, gesels oor hoe moederskap haar lewe op groot en aangename maniere verander het. Kies ...
Lucia Dramat
- Lucia Dramat
Soms kies ons om twee keer swaar te kry. Ons herleef die slegte tye van die verlede in ons gedagtes. Ons loop die oomblik waarin ...