[VIDEO] ’n Geruste Groen se swak- en sterkpunte 

[Episode 9 - Video-reeks: Geheime rakende persoonlikheidstipes] [Lynette Beer]

’n Geruste Groen kan nogal langdradig wees en kom soms voor as lui. Hulle onderdruk hulle emosies en is ook besluiteloos. Maar hulle luister graag na ander. Hulle is vriendelik, geduldig, kalm en stel opreg belang. 

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Lizanne du Plessis

Diepgaande geselsies is leer- en groeitye vir almal in die huis. Hierdeur word ouers dinge wys oor wat in hulle kroos se koppe en harte ...

Jo Black

Roem is bloot die prys van sukses. Bekende sanger JO BLACK se ware nalatenskap lê in hoe hy sy kinders en diegene rondom hom beïnvloed. ...

Wouter Snyman

Breek los van slegte geldgewoontes! Ontdek hoe eenvoudige veranderinge jou finansies kan versterk en jou op koers kan sit na finansiële sukses. Begin vandag!

...
Scroll to Top