[VIDEO] Wees beskikbaar vir jou kind 

[Episode 3 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]

Is jy afgetrokke en dink aan iets anders terwyl jy tyd saam met jou kind deurbring? Jy moet beskikbaar wees in wat jy doen, voel en dink. Wees in die oomblik en gee 100% aandag. 

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top