Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste video
- Mia Slabbert
MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad geleer om haar eie waarde te besef. Ek ...
Méér video’s
Lizanne du Plessis
- Lizanne du Plessis
[Episode 6 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Hoe sal die lewe lyk sonder emosies? Dit sal baie grys, eentonig en vervelig wees. Ons moet ...
Anneline Kriel
- Anneline Kriel
“Die enigste ding wat my deur donker skadu’s en storms help, is my geloof. My geloof hou my staande en gee my nuwe hoop,” sê ...
Hannon Bothma
- Hannon Bothma
“’n Opregte glimlag is die mooiste lipstiffie wat enigiemand kan hê. Wees elke dag positief, lewe dankbaar en vertrou volkome op die Here,” sê die ...
Isak Burger
- Isak Burger
Niemand wil graag oor die dood praat nie, dit laat ’n mens ongemaklik voel en ons hou ook nie van die woord “doodgaan” nie. In ...
Lynette Beer
- Lynette Beer
Daar is baie gelowiges wat sukkel daarmee om God se stem te hoor. Hoe groei jy weer in jou verhouding met God? Wat doenjy om ...
Isak Burger
- Isak Burger
[Episode 4 – Video-reeks: Wat die Bybel se oor die lewe na die dood] Daar is nie ’n meer saghebbende Bron oor die lewe ná ...