[VIDEO] Verwelkom alles emosies, selfs die negatiewes 

[Episode 6 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal]

Hoe sal die lewe lyk sonder emosies? Dit sal baie grys, eentonig en vervelig wees. Ons moet ons kinders leer om emosies te identifiseer, te voel, te aanvaar, en dan hoe om dit te hanteer en beheer. 

Deel hierdie inhoud:

Meer Video's

Scroll to Top