Skop jou skoene uit en ontspan in die Magaliesberge [Vennoot]

Skop jou skoene uit en ontspan in die Magaliesberge [Vennoot]

ATKV-Buffelspoort is ’n gewilde bosveld-vakansiebestemming in die Magaliesberge. Ontspan slegs ’n klipgooi weg van die wêreldbekende Sun City en minder as ’n uur se ry van Pretoria en Johannesburg af.  ’n Gewilde vakansiebestemming in die bosveld, net buite die stad Dié oord is perfek vir aksie en avontuur, of net luilekker rus en vrede, en […]

Skop jou skoene uit en ontspan in die Magaliesberge [Vennoot] Read More »