Vier Vrouemaand met ’n spesiale geskenk en kry 20%-afslag [Promosie]
- Velsorg
- Franck Global
Bederf jouself hierdie Augustus met Franck Global se beperkte uitgawe African Flowers-geskenkstel, wat hulle splinternuwe African Flowers Soothing Lips-lipstiffie en -kollageenlipmasker, asook ’n grimeerspieëltjie en ’n geblomde grimeersakkie insluit.
Maak Afrika-flora deel van jou daaglikse velsorgroetine
Franck Global se African Flowers-geskenkstel is ’n unieke versameling wat die ryk, natuurlike bestanddele van Afrika se diverse flora insluit.
Met hierdie beperkte produkstel kan jy Vrouemaand met unieke lipsorgprodukte vier.
Die splinternuwe African Flowers Soothing Lips-lipstiffie sal jou lippe ’n pragtige kleur gee, terwyl dit ook met droë lippe klaarspeel.
Gebruik die Soothing Lips-kollageenlipmasker vir jonger, voller lippe wat koppe sal laat draai.
Die stel word afgerond met ’n grimeerspieëltjie en geblomde grimeersakkie wat ideaal is om saam te vat as jy reis.
Ervaar die skoonheid van die natuur met produkte wat jou lippe voed en beskerm, en sorg dat hulle sag en gesond bly.
Ontdek die geheime voordele van elke produk in die stel
Die African Flowers-geskenkstel bevat ’n verskeidenheid produkte, elk met sy eie unieke voordele.
Vanweë ’n puik geformuleerde mengsel van plantstowwe, is die African Flowers Soothing Lips-lipstiffie nie net die mooiste kleur nie, maar hou dit jou lippe ook ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Is jy passievol oor ’n loopbaan in somatologie om ander se gesondheid en voorkoms te verbeter? By die Isa Carstens® Akademie kan jy ’n verskil ...
Aknee, die ellende wat menige van ons se tienerjare versuur het, kan ook op ’n latere ouderdom kop uitsteek. Olierige vel, swartkoppies en puisies is ...