Eksekuteurs – vir Boedels en Testamente, kliek op voelgoed.co.za/eksekuteurs
Voorkom konflik in die familie met ’n behoorlike testament [Vennoot]
- Finansies
- Eksekuteurs vir Boedels en Testamente
’n Onlangse opname wat deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente onder Voelgoed-vroue gedoen is, het gewys hoe vroue oor die verdeling van hul boedels voel en die potensiële konflik wat dit kan veroorsaak.
Bevindinge oor vroue se algemene ervaring van boedelbereddering
Die opname het getoon dat 48% van die vroue familietwis tydens boedelbereddering ervaar het, wat hulle toeskryf aan die kompleksiteit van die proses.
Hierdie konflik, gekombineer met die stres en tydrowendheid van boedelafhandeling, het daartoe gelei dat 74% van die deelnemers aangedui het dat hulle hul gesinne hierdie uitdagings sou wou spaar deur ’n spesialis aan te stel.
Verder het 87% geglo dat ’n kundige beter leiding kan bied om misverstande en regskwessies te voorkom.
Die meeste vroue (74%) meen die aanstel van ’n professionele persoon om hul testament te bestuur, sal hulle meer gemoedsrus gee.
Jou laaste wense kan uitgevoer word met professionele hulp
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente beveel aan dat wanneer jy jou testament opstel, dit noodsaaklik is om ingeligte besluite te neem wat nie ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente se studie onder Voelgoed-vroue wys dat testamente vir hulle nie net ’n wettige dokument is nie, maar ’n manier om ...
Eksekuteurs vir Boedels en Testamente het onlangs ’n studie onder vroue gedoen wat interessante patrone opgelewer het. Dit wys hulle stel dikwels uit om ’n ...