Wanneer jy...Met ‘n swak selfbeeld sukkel

Wanneer jy…Met ‘n swak selfbeeld sukkel

 Baie mense sukkel om van hulself te hou en het daarom ‘n swak selfbeeld. “Jy moet trots wees op jouself,” sê die sielkundige LORETTE DYE.

Weet of jou selfvertroue aandag nodig het

Menswees het ongelooflik baie fasette. Die ideaal is om by die plek uit te kom waar jy voel dat jy optimaal leef, jy die lewe op die beste manier leef wat jy kan en jy die beste maak van die geskenk van lewe wat jy gekry het.

Die meeste mense voel egter dat hulle beter kan doen, dat hulle lewe nie goed is nie.

Dis dan dat jy op ’n reis moet gaan – ’n reis van die self sodat jy op ’n plek sal kom waar jy sal voel “dit is goed”. ’n Plek waar jy binne-in jou kan lag en trots kan wees op jou lewe.

Al is jy nie trots op party van die dinge wat jy gedoen het nie, moet jy trots wees op jouself. Die ideaal is dat jy aan die einde van jou lewe sal ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Elke mens beskik oor ten minste een spesiale Godgegewe gawe. Jy hoef dit nie te verdien, te koop of daarvoor te vra nie. Dit word ...

Om te bid is ’n manier van kommunikasie met God. Daar is verskillende maniere hoe jy effektief met Hom kan kommunikeer. Wek geloof in jou ...

Scroll to Top