Wanneer jy teleurgesteld voel in God se antwoord op jou gebed

Wanneer jy teleurgesteld voel in God se antwoord op jou gebed 

Wanneer jou gebede onbeantwoord bly, is dit maklik om mismoedig te voel. Leer hoe om onvervulde verwagtinge te hanteer en geloof te hê in God se tydsberekening. 

Hoe maak jy as God nie jou gebed verhoor nie? 

Die lewe is vol teleurstellings – ’n droomvakansie wat gekanselleer word of iemand wat jou in die rug steek. Wanneer jy met jou hele hart vertrou het dat jou gebed verhoor sal word en dit gebeur nie, is jy platgeslaan. Dan is goedkoop trooswoorde die laaste ding wat jy wil hoor.  

Deel die artikel

Méér artikels

Is jy ’n Basiese Minimum Mens (BMM)? Dis iemand wat voel: “Ek is verplig om iets te doen, maar ek is nie lus daarvoor nie ...

Om jou te bekommer, is om angstig te voel. Bekommernisse is nie noodwendig in die werklikheid gegrond nie, maar eerder in jou waarneming en reaksie ...

Scroll to Top